|
NG Kerk in Oos-Kaapland
Aansoeke vir
Ringsprojekfondse : 2012-13
Tuisblad
- Ringsprojekte
2009-10 - Ringsprojekte 2010-11 -
Ringsprojekte 2011-12
-
Ringe -
VBO
Handleiding
Ringsprojekte
Goedgekeurde Projekaansoeke vir
2011/2012
NG Kerk in Oos-Kaapland
Aansoeke vir Ringsprojekte
2012 tot 2013
(Goedgekeur deur die SK op
23 Februarie 2012)
Bedrag beskikbaar:
R 764,787
Nota:
1. Klik op die titel van elke projek om
die volledige aansoek te besigtig.
2. In die regterhandse kolom vind u die bedrag wat op 23 Feb 2012
as aanbeveling voor die die Sinodale
Kommissie dien.
|
1. ALBANIE |
Projekleier |
Doel van Projek |
Ring se
Begroting |
Fondse aangevra |
Fondse
Goedgekeur |
|
1.1
Retraite vir predikante en
predikantsvroue van die ring |
Strauss de Jager |
Versorging en geestelike opbou van
predikante en hul gades |
0 |
17,500 |
9,000 |
|
1.2
Transkei-uitreik |
Riaan Steyn |
Rus die leierskap van
Zithulelle-gemeente in die Transkei toe en rond bouwerk af |
0 |
35,000 |
7,500 |
|
1.3
Gestuurde Gemeentes |
Riaan Steyn |
Lidmaatskapfooi van die SAVGG |
0 |
6,000 |
6,000 |
|
1.4
Christian Care Bedford |
Wendy de Klerk |
Bring verligting aan noodlydendes,
ongeag kleur, ras, godsdiens of kultuur, in Bedford |
28,600 |
24,100 |
10,000 |
|
1.5
Projek Amos |
Riaan Scheepers |
'n Projek gerig op veral die jeug van
agtergeblewe gemeenskappe in Alexandria, onder die vaandel van
Projek Amos Agrimin |
0 |
20,000 |
10,000 |
|
1.6
Ervaringsleer: kamp vir
skoolverlaters |
T Botha |
Hoofleiers van plattelandse skole
groei deur bestaande ervaringsleerkampe saam met ander leiers -
11,000 per jaar oor die volgende 5 jaar. |
0 |
11,000 |
5,500 |
|
1.7
Leierskapsontwikkeling |
Franz Burger |
Om gemeentelike leiers (kerkraadslede
en bedieningsleiers) in hul leierskapsrolle te bemagtig |
5,000 |
6,400 |
3,200 |
|
1.8
Plattelandse bediening |
Paul Odendaal |
Om plattelandse gemeentes te help om
hul roeping en bestaansdoel te herontdek. |
0 |
10,000 |
5,000 |
|
1.9
Gemeentehulp |
Paul Odendaal |
Help 2 ringsgemeentes om 4 afgevaardigdes na Sinode 2012 te stuur |
0 |
10,400 |
10,400 |
|
SUBTOTAAL 1 |
|
|
33,600 |
140,400 |
66,600 |
|
2. ALGOA |
Projekleier |
Doel van Projek |
Ring se Begroting |
Fondse aangevra |
Fondse Goedgekeur |
|
2.1
Konferensie Kleingroep-bediening |
Armand Crous |
Leiding aan gemeente om
kleingroepbediening uit te brei - dmv 'n konferensie |
2,500 |
8,600 |
4,000 |
|
2.2
Vroue-bemagtiging PE-Noord |
Johan Marais |
Bemagtig vroue in die gemeenskap |
1,500 |
11,800 |
10,000 |
|
2.3
Jeugbediening PE-Noord |
Johan Marais |
Reik uit na jongmense en skakel hulle by
bediening in |
3,800 |
13,700 |
11,000 |
|
2.4
Leraarspos Algoa Gemeenskapskerk |
Eldré Bester |
Ondersteun die leraarspos in die enigste
multi-kulturele Afrikaanse gemeene in Algoapark |
84,000 |
36,000 |
36,000 |
|
2.5
Gestuurde Gemeentes |
Christo van Heerden |
Help twee gemeentes om hul SAVGG-ledegeld
te betaal |
6,000 |
6,000 |
6,000 |
|
2.6
Gemeentehulp |
Christo van Heerden |
Help gemeentes met die koste van Sinode
2012 |
0 |
12,000 |
12,000 |
|
2.7
VBO-Hulp |
Veneto Keyter |
Help 3 + 2 gemeentes in die ring wat nie
die fondse het om hul leraars na VBO-geleenthede te stuur |
0 |
4,000 |
2,000 |
|
2.8
Avontuurweek |
Alta de Lange |
'n Geestelike vakansieklub vir kinders in
die Julie-skoolvakansie - subsidieer minderbevooregte kinders |
0 |
5,000 |
2,500 |
|
SUBTOTAAL 2 |
|
|
97,800 |
97,100 |
83,500 |
|
3. BURGERSDORP |
Projekleier |
Doel van Projek |
Ring se Begroting |
Fondse aangevra |
Fondse Goedgekeur |
|
3.1
Gemeentejaar-student |
Dewald Davel |
Versag die finansiële impak van die
huisvesting van 'n gemeentejaar-studente op die gemeentes Steynsburg,
Burgersdorp en Venterstad |
30,000 |
35,000 |
25,000 |
|
3.2
Leraars toegerus om
predikingkursus aan te bied |
Dewald Davel |
Leraars van die Ringe van Burgersdorp,
Dordrecht en Queenstown deurloop saam die predikingkursus sodat hul
ouderlinge kan toerus |
0 |
6,000 |
6,000 |
|
3.3
Theophostic Gebeds-bediening |
Frikkie Greeff |
Verdere toerusting vir die
fasiliteringsgroep wat reeds Theophostic deurloop het |
8,850 |
4,450 |
4,450 |
|
SUBTOTAAL 3 |
|
|
38,850 |
45,450 |
35,450 |
|
4. CRADOCK |
Projekleier |
Doel van Projek |
Ring se Begroting |
Fondse aangevra |
Fondse Goedgekeur |
|
4.1
Mosambiek-uitreik 2012 |
Hansie Schutte |
Uitreik om die evangelie te verkondig,
lidmate blootstelling aan die sending-situasie te gee. |
80,000 |
10,000 |
8,000 |
|
4.2
Predikante-retraite |
Ruaan du Plooy |
Versterk predikante in die ring geestelik |
3,000 |
6,300 |
6,000 |
|
4.3
Vergadering met VGK |
Riaan Terblanche |
Bou verhoudinge met VGK en vat hande met
VGK |
3,000 |
2,000 |
2,000 |
|
4.4
Skoolverlaterskamp |
Attie van Wyk |
Subsidieer leerders met inskrywingsgeld en
reiskoste vir sinodale skoolverlaters-kamp |
0 |
5,000 |
0 |
|
4.5
Vukasebenze-skuiling |
Lena Bosch |
Ondersteun die sentrum wat
armoedeverligting in Cradock aanspreek |
120,000 |
10,000 |
8,000 |
|
4.6
Veritas Kollege 2012 |
Riaan Terblanche |
Leierskapopleiding aan meer as 50
kerkleiers in Mosambiek |
14,500 |
10,000 |
8,000 |
|
4.7
Sentrum vir leerders met
spesiale behoeftes |
Corné Slabbert |
Ondersteun die LSB-sentrum wat lokale by
die Dept Onderwys ontvang, maar vir salarisse van steun uit die
gemeenskap afhanklik is |
108,000 |
10,000 |
8,000 |
|
4.8
Vernuwende eredienste |
Riana Erasmus |
Ringsleraars woon eredienste in
Bloemfontein en voer gesprek met gemeentes wat dit regkry om eredienste
plekke van gesinsontmoetings met God te maak |
0 |
10,000 |
5,000 |
|
SUBTOTAAL 4 |
|
|
328,500 |
63,300 |
45,000 |
|
5. DORDRECHT |
Projekleier |
Doel van Projek |
Ring se Begroting |
Fondse aangevra |
Fondse Goedgekeur |
|
5.1
Gemeentehulp |
Jannie Richter |
Help gemeentes om 13 afgevaardigdes na Sinode 2012 te befonds |
14,200 |
19,600 |
11,600 |
|
5.2
Toekoms van klein plattelandse
gemeentes |
Jannie Richter |
Om die klein gemeentes van Indwe Ugie,
Maclear en Mthatha te ondersteunend om die toekoms bemagtigd tegemoet te
gaan |
7,800 |
2,000 |
2,000 |
|
5.3
Canzibe-uitreik |
Willem Schoeman |
Om Canzibe-sendingstasie te besoek en hul
visie te bevorder. |
0 |
11,100 |
5,600 |
|
5.4
LP 3 |
Piet Retief |
Implementeer LP# deur 'n VBO-werkswinkel
te organiseer om gemeentes toe te rus vir die benutting van LP 3 in
kategese en CSV |
1,600 |
11,300 |
5,600 |
|
5.5
VBO |
Conrad Thomas |
Ondersteun leraars om VBO by te woon,
veral Dordrecht, Maclear en Ugie, maar ook Elliot en Barkly-Oos-gemeentes |
13,300 |
21,500 |
15,000 |
|
5.6
Retraite vir leraars |
Willem Botes |
Leraars woon 'n ringsretraite by |
0 |
14,200 |
9,000 |
|
5.7
Hadassa-uitreik |
CE Schutte |
'n Hadassa-uitreik om vroue op die
platteland te bedien en huwelike en gesinne te verryk |
10,000 |
16,000 |
5,000 |
|
SUBTOTAAL 5 |
|
|
46,900 |
95,700 |
53,800 |
|
6. GRAAFF-REINET |
Projekleier |
Doel van Projek |
Ring se Begroting |
Fondse aangevra |
Fondse Goedgekeur |
|
6.1
Gemeentehulp |
Abe Beyers |
Help ringsgemeentes om afgevaardigdes na Sinode 2012 te stuur |
15,000 |
15,000 |
15,000 |
|
6.2
Retraite vir leraars van die
ring |
Meld van der Spuy |
Ondersteun wyd-verspreide ringsleraars
deur 'n gesamentlike retraite |
0 |
5,000 |
5,000 |
|
6.3
SANCA-projek |
Meld van der Spuy |
Om dwelm- en alkoholverslaafdes deur
samewerking met SANCA van hulp te wees op die pad van genesing van
verslawing |
2,000 |
13,000 |
8,000 |
|
6.4
VBO-ondersteuning |
Abe Beyers |
Staan leraars by met hul voortgesette
bedieningsontwikkeling |
0 |
12,000 |
12,000 |
|
SUBTOTAAL 6 |
|
|
17,000 |
45,000 |
40,000 |
|
7. HUMANSDORP |
Projekleier |
Doel van Projek |
Ring se Begroting |
Fondse aangevra |
Fondse Goedgekeur |
|
7.1
Huweliksgroei in ring |
David Higgs |
Werk pro-aktief met egpare aan hul
verhouding en help hulle saam met God groei |
7,500 |
5,600 |
3,800 |
|
7.2
Koukamma Evangelisasie-aksie |
Ilanie Rademeyer |
Bedien die gemeenskap met die evangelie en
ondersteun sosio-maatskaplike uitdagings |
145,000 |
30,000 |
12,000 |
|
7.3
Gamtoosvallei Plaas-bediening |
Jos van der Merwe |
Bereik plaaswerkers in die Gamtoosvallei
met die evangelie |
33,700 |
40,000 |
25,000 |
|
7.4
Retraite vir predikante |
Jos van der Merwe |
`Versterking van ringsleraars |
0 |
6,000 |
6,000 |
|
7.5
Mans en dames retraite |
Jos van der Merwe |
Lidmate van die ring kry 'n geleentheid om
stil te word en 'n intiemer verhouding met die lewende God te bou |
0 |
6,000 |
3,000 |
|
7.6
Valk-projek |
Barnard Steyn |
Diens aan gemeenskappe in die Langkloof
rondom die voorkoming van alkohol en dwelmmisbruik |
15,000 |
20,000 |
10,000 |
|
SUBTOTAAL 7 |
|
|
201,200 |
107,600 |
59,800 |
|
8. OOS-LONDEN |
Projekleier |
Doel van Projek |
Ring se Begroting |
Fondse aangevra |
Fondse Goedgekeur |
|
8.1
Opleiding
ouderlinge vir prediking |
André Kleynhans |
Rus ouderlinge toe vir prediking aan die
hand van die sinodale opleidingsprogram |
0 |
10,000 |
2,000 |
|
8.2
Gestuurde
Gemeentes |
André Kleynhans |
Rus Buffelsrivier-gemeente toe om 'n
gestuurde gemeente te wees - SAVGG |
0 |
6,000 |
6,000 |
|
8.3
Gemeente-hulp |
André Kleynhans |
Ondersteun gemeentes om Sinode 2012 by te
woon - 4 afgevaardigdes |
0 |
11,000 |
11,000 |
|
8.4
Predikante-Versorging |
Sas Swart |
Ringspredikante woon 'n retraite by |
0 |
12,000 |
7,000 |
|
8.5
Versorg kinders |
Sas Swart |
Help minderbevoorregte kinders om tuiswerk
by kerksaal te doen en verskaf etes |
24,240 |
32,000 |
24,000 |
|
8.6
Bybelprojek |
Fanie Bezuidenhout |
Bybelverspreiding met hospitaalbesoeke |
14,000 |
14,000 |
6,000 |
|
8.7
Hulpverlening aan plakkers en skool |
Johnny en Charné Owen |
Ondersteun Laerskool AW Barnes en 2nd
Creek Plakkerskamp met voeding |
12,000 |
11,000 |
4,000 |
|
8.8
Vroue verrykingsnaweek |
Erika Labuschagne |
Verryk en bemagtig vroue in die ring
geestelik. |
34,000 |
15,000 |
7,000 |
|
8.9
"Die Spens"-projek |
Riaan van der Mescht |
Nooi o.a. stukkende en gebroke mense uit
die gemeenskap om in 'n ontspanne Christelike atmosfeer koffie te geniet
en Bybels en geestelike insette te ontvang |
8,000 |
10,000 |
2,000 |
|
8.10
Kers- en Paasfees-projek |
Willie Zeeman |
Verskaf penne met 'n Kers- en
Paasfeesboodskap om mense van hierdie Christelike feesdae bewus te maak |
14,500 |
10,000 |
3,000 |
|
8.11
Vrouedag KWT |
Carine Malan |
Ekumeniese Vrouedag King William's Town |
3,000 |
9,000 |
7,500 |
|
SUBTOTAAL 8 |
|
|
106,740 |
131,000 |
79,500 |
|
9. PORT ELIZABETH |
Projekleier |
Doel van Projek |
Ring se Begroting |
Fondse aangevra |
Fondse Goedgekeur |
|
9.1
Gemeenskapskool en opleiding |
Liesel du Plessis |
Om die minderbevooregtes in PE-Sentraal,
Richmond Hill en omgewing te help om vaardighede te bekom, en NG
Gemeentes om multi-kulturele blootstelling te verky, asook om
vreemdeling die kerk binne te nooi |
3,950 |
111,850 |
24,000 |
|
9.2
Jeugforum vir NG Kerk in NMB-Metro |
Heinrich Alberts |
Bemagtig jeugwerkers, en skep 'n sentrum
van ekspertise wat spesifieke geleenthede aanbied vir jongmense en
jeugwerkers |
1,000 |
17,000 |
3,000 |
|
9.3
Multikulturele bediening -
Anchor of Hope |
Gillie Noeth |
Om Anchor of Hope te bemagtig tot multi-kulturele
uitreik en bediening |
0 |
94,750 |
24,000 |
|
9.4
SAKOV Streeks-byeenkoms |
Sulani Heunis |
Ondersteun die SA Kerkorreliste-vereniging
se jaarlikse streeksbyeenkoms |
900 |
2,900 |
500 |
|
9.5
Gemeentehulp |
Wicus Wait |
Ondersteun PE-Oos, Anchor of Hope en
Kensington om afgevaardigdes na Sinode 2012 te stuur |
0 |
15,600 |
15,600 |
|
SUBTOTAAL 9 |
|
|
5,850 |
242,100 |
67,100 |
|
10. PORT
ELIZABETH-WES |
Projekleier |
Doel van Projek |
Ring se Begroting |
Fondse aangevra |
Fondse Goedgekeur |
|
10.1
Makhua Xirima Bybelvertaling |
Gerard Olivier |
Vertaal die Ou Testament in Makhua Xirima,
'n taal van Noord-Mosambiek |
0 |
12,000 |
6,000 |
|
10.2
Ligsakkies |
Joan Schoultz |
Voorsien 'n sakkie met toiletware aan
pasiënte in verskeie PE-hospitale |
2,200 |
2,800 |
1,000 |
|
10.3
Bybels vir Indië |
Johan van der Westhuizen |
Verspreiding van Hindi-Bybels aan
minderbevoorregte Christene |
6,000 |
6,500 |
1,000 |
|
10.4
Gaan dan Heen-Jeugkamp |
Deon van Staden |
Kamp word gebruik on jongmense te
mobiliseer om gemeenskapsdiens te lewer |
0 |
8,000 |
4,000 |
|
10.5
Ondersteun minder-bevoorregte
skole St Albans omgewing |
Liefie Erasmus |
Voorsien in die mees basiese behoeftes (voedsel,
truie, Bybels) van verskeie skole met minderbevoorregte leerders in die
St albans omgewing |
12,000 |
12,000 |
3,000 |
|
10.6
EE III Opvolgkliniek |
Jan Coetzee |
Bemagtig predikante en lidmate om die
evangelie te deel |
0 |
7,000 |
5,000 |
|
10.7
Thuthuzela-sentrum |
Ria Terblanche |
Hierdie sentrum is by Dora
Nginza-hospitaal geleë en ondersteun die slagoffers van verkragting |
2,500 |
10,450 |
4,000 |
|
10.8
Palmpoppies |
Rina van Rooyen |
Gebruik die "Waardevol vir Jesus"-palmpoppies
om die verwoesting van seksuele misbruik, prostitusie en pornografie
teen te werk |
1,200 |
2,500 |
1,000 |
|
10.9
His Place |
Christo Campher |
Voorsien skoling aan behoeftige kinders
uit die Groenbossies-ongewing, en rus die kinders geestelik toe |
0 |
8,000 |
1,000 |
|
10.10
Kuyga Creche |
Dudley Ferreira |
Staan die Noxolo Pre-school creche by om
meer as 30 voorskoolse kinders te onderrig en voor te berei wat
skoolgereedheid betref |
2,500 |
2,500 |
1,000 |
|
10.11
Skoolverwisselings-kamp |
Anton van Jaarsveld |
Berei Graad 7 leerders voor vir die
hoërskool en tienerjare |
6,000 |
5,000 |
3,000 |
|
10.12
Subsidie skool-verlaterskamp |
Anton van Jaarsveld |
Borg skoolverlaters om die sinodale
skoolverlaterskamp by te woon |
5,000 |
6,000 |
0 |
|
10.13
Kragnetwerk vir
rehabilitasie-sentrum |
Carl Lottering |
Opgradering van die elektrisiteitsnetwerk
by die Shepherd's Field Rehabilitasie-sentrum. Fondse kom uit
verskeie bronne. |
118,000 |
7,000 |
0 |
|
10.14
Sinodale skool-verlaterskamp |
Anton van Jaarsveld |
Organisasie van die sinodale
skoolverlaterskamp Zuurberg 2012 |
0 |
67,000 |
57,000 |
|
SUBTOTAAL 10 |
|
|
155,400 |
156,750 |
87,000 |
|
11. QUEENSTOWN |
Projekleier |
Doel van Projek |
Ring se Begroting |
Fondse aangevra |
Fondse Goedgekeur |
|
11.1
Bedieningshulp aan NGK Cathcart |
Francois Bakkes |
Finansiële ondersteuning van die NGK
Cathcart om sinvolle, gestuurde bediening voort te sit |
0 |
30,000 |
22,000 |
|
11.2
Studietoer vir ringsgemeentes |
Riaan Vlok |
Ringsgemeentes gaan op 'n
geloofsonderskeidende studietoer om nuwe ontwikkelinge in die
kerklandskap te ontdek. |
7,000 |
11,500 |
4,000 |
|
11.3
Retraite vir leraars |
Lizette Viviers |
'n Retraite vir ringsleraars |
0 |
8,300 |
6,000 |
|
11.4
Gemeentehulp |
Deon Strydom |
Subsidie aan gemeentes om 12
afgevaardigdes na Sinode 2012 te stuur |
12,000 |
36,000 |
16,500 |
|
SUBTOTAAL 11 |
|
|
19,000 |
85,800 |
48,500 |
|
12. SONDAGSRIVIER
|
Projekleier |
Doel van Projek |
Ring se Begroting |
Fondse aangevra |
Fondse Goedgekeur |
|
12.1
Ring-Gemeentekamp |
Gawie Gouws |
Fokus gesinne op Christelike waardes en
help hulle om dit in hul lewenspraktyk te integreer |
13,000 |
8,350 |
4,000 |
|
12.2
Ring-Mannekamp |
André Lötter |
Mans word geestelik toegerus vir hul rol binne gesins- en
gemeenteverband |
7,000 |
8,950 |
4,000 |
|
12.3
Ring-Staptog |
Johan Enslin |
'n Staptog om persone tussen 25 en 40
geestelik te bemagtig |
6,000 |
13,850 |
8,000 |
|
12.4
Leraarsretraite |
Frikkie Marais |
Geestelike versterking van leraars |
0 |
10,850 |
7,000 |
|
12.5
Uitreik met Jesusfilm |
Danie van Rensburg |
Uitdra van die evangelie aan persone in
die Oos-Kaap wat in afgeleë gebiede woon |
16,000 |
14,075 |
7,000 |
|
12.6
EE
III |
André Lötter |
uitdra van die evangelie deur EE III |
0 |
8,000 |
6,000 |
|
12.7
Ring-Belydeniskamp |
André Lötter |
Gesamentlike kamp van ringsgemeentes se
belydenisklasse |
14,000 |
13,450 |
8,000 |
|
SUBTOTAAL 12 |
|
|
56,000 |
77,525 |
44,000 |
|
13. UITENHAGE
|
Projekleier |
Doel van Projek |
Ring se
Begroting |
Fondse aangevra |
Fondse
Goedgekeur |
|
13.1
Matriekwegbreek |
Danie Nel |
Help skoolverlaters na hul eindeksamen
deur middel van ervaringsleer om hulself aan die Here te wy, getrou
te bly, en hul potensiaal te verwesenlik |
12,000 |
22,650 |
11,000 |
|
13.2
Leierskapsontwikkeling |
Danie Nel |
Identifiseer, ontwikkel en rus jong
leiers toe om 'n bydrae in die genesing van mense te lewer |
0 |
14,880 |
7,000 |
|
13.3
Retraite vir rings-predikante |
Tobie van Schoor |
Bied aan die leraars van die ring
geleetnheid tot verhoudingsbou, toewyding, fokus op roeping, groei
en geestelike gemeenskap |
0 |
11,920 |
6,000 |
|
13.4
Gemeentehulp |
Wiekus van Straaten |
Help 6 ringsgemeentes om 14
afgevaardigdes na Sinode 2012 te stuur |
0 |
36,400 |
19,250 |
|
SUBTOTAAL 13 |
|
|
12,000 |
85,850 |
43,250 |
|
|
|
|
Ringe se
Begroting |
Fondse aangevra |
Fondse
Goedgekeur |
|
GROOTTOTAAL |
|
|
1,118,840 |
1,373,575 |
753,500 |
|