NG Kerk in Oos-Kaapland

Aansoeke vir Ringsprojekfondse : 2013-14

 

 

Tuisblad  -  Ringsprojekte 2009-10 -  Ringsprojekte 2010-11 - Ringsprojekte 2011-12  -  Ringsprojekte 2012-13

 

Beleid

Handleiding Ringsprojekte

 

Goedgekeurde Projekaansoeke vir 2013/2014

 

NG Kerk in Oos-Kaapland

Aansoeke vir Ringsprojekte 2013 tot 2014
 

(Vir goedkeuring deur die SK op 29 November 2012)

Bedrag beskikbaar: R 535 997

Nota:
1.  Klik op die titel van elke projek om die volledige aansoek te besigtig.
2.  In die regterhandse kolom vind u die bedrag wat op 29 November 2012 as aanbeveling voor die die Sinodale Kommissie dien.
 

1. ALBANIE Projekleier Doel van Projek

Ring se Begroting

Fondse aangevra

Fondse Goedgekeur

1.1 Amoskamp Riaan Scheepers Bedien die evangelie aan die jeug van agtergeblewe gemeenskappe rondom Alexandria 12,390 15,000 10,000
1.2 Christian Care Bedford Wendy de Klerk Bring verligting aan noodlydendes, ongeag kleur, ras, godsdiens, kultuur of ouderdom in Bedford 37,500 22,000 10,000
1.3 Subsidie vir VBO Paul Odendaal Subsidie vir leraars om VBO by te woon 3,000 6,000 6,000
1.4 Transkei-uitreik Riaan Steyn Gemeentes van Albanie-ring reik in 2013/14 uit na die Transkei 0 70,000 15,000
SUBTOTAAL 1     52,890 113,000 41,000

 

 

2. ALGOA Projekleier Doel van Projek

Ring se Begroting

Fondse aangevra

Fondse Goedgekeur

2.1  Vroue-bemagting Amanda van Zyl Bemagtig die vroue van die gemeenskap in die PE-Noord area 0 12,000 9,500
2.2  Jeugbediening R Lamastra en B Harris Begelei jeug in PE-Noord omgewing tot 'n lewende verhouding met God en bring tuis in 'n gemeente 0 10,000 8,000
2.3  Avontuurweek Alta de Lange Bedien laerskoolkinders gedurende Julievakansie 0 3,000 2,000
2.4  Leraarspos Eldré Bester Lewer 'n bydrae tot die voortsetting van die deeltydse leraarspos in 'n multikulturele bediening 84,000 36,000 22,000
2.5  Gestuurde Gemeentes Christo van Heerden Gemeentes voer hul roeping as gestuurde gemeentes uit. 12,000 6,000 2,000
2.6  VBO Finansiële ondersteuning Gerhard Loubser Help leraars om VBO-kursusse by te woon 0 2,000 1,000
2.7  Sinodale dankoffers PE-Noord Johan Marais Sinodale dankoffer vir PE-Noord 0 5,000 4,000
2.8  VBO: Islam as uitdaging Carl Crouse Die kerk neem in lig van die onlangse sinodebesluit kennis van die uitdaging wat Islam plaaslik en in Afrika bied. 15,000 6,500 5,500
2.9  Helplift Projek Armand Crous en Jan Kampman Gemeentes en lidmate raak aktief betrokke by die verlening van hulp aan mense in nood in die omgewing 3,000 7,000 3,400
SUBTOTAAL 2     114,000 87,500 57,400

 

 

3. BURGERSDORP Projekleier Doel van Projek

Ring se Begroting

Fondse aangevra

Fondse Goedgekeur

3.1 Begeleide retraite Dewald Davel Leraars uit omliggende ringe ervaar begeleide retraite   7,600 7,600
SUBTOTAAL 3     0 7,600 7,600

  

 

4. CRADOCK Projekleier Doel van Projek

Ring se Begroting

Fondse aangevra

Fondse Goedgekeur

4.1 Ringsgesprek met VGK Riaan Terblanche Om deur gesprek met die VGK kerkeenheid te dien 0 2,000 2,000
4.2 Veritas Kollege Mosambiek Riaan Terblanche Opleiding en bemagtiging van kerkleiers in Mosambiek met Veritas kursusmateriaal 10,000 9,000 8,000
4.3 Hoofweg-bediening Japie Taljaard Bring die evangelie aan vragmotorbestuurders d.m.v. Highway Ministries se pakkette 3,000 3,000 2,500
4.4 Ringsretraite vir leraars Ruan du Plooy Leraars word toegerus vir die uitdagings van die bediening 3,000 5,000 5,000
4.5 Mosambiek-uitreik Hansie Schutte Verkondig evangelie in Mosambiek, Cradock-lidmate word geestelik opgebou 79,000 9,000 7,500
4.6 Leerders met spesiale behoeftes Coné Slabbert Help salarisse betaal van onderwysers by die Cradock LSB-sentrum 0 10,000 9,000
4.7 Ringsleraars na Algemene Sinode Attie van Wyk Ringsleraars woon die Algemene Sinode 2013 in PE as waarnemers by. 0 8,000 6,000
4.8  Vukasebenze Lena Bosch Bedryf van die Vukasebenze-skuiling 220,000 9,000 8,000
SUBTOTAAL 4     95,000 55,000 48,000

 

 

5. DORDRECHT Projekleier Doel van Projek

Ring se Begroting

Fondse aangevra

Fondse Goedgekeur

5.1 Kategese Piet Retief Ondersoek na 'n effektiewe missionêre kategesemodel vir die platteland 1,500 12,500 6,000
5.2 Leraarsretraite Piet Retief Ringsretraite vir leraars 0 19,000 10,000
5.3 Sinethemba Sarize Retief Finansiële ondersteuning vir Sinethemba Sentrum, gerig op gestremde kinders by Mthatha 5,000 25,000 5,000
5.4 VBO-ondersteuning Conrad Thomas Stel leraars van gemeentes wat dit nie kan bekostig nie, in staat om VBO-geleenthede by te wonn 10,000 23,600 9,000
SUBTOTAAL 5     6,500 80,100 27,500

 

 

6. GRAAFF-REINET Projekleier Doel van Projek

Ring se Begroting

Fondse aangevra

Fondse Goedgekeur

6.1 Retraite vir leraars Johan Esterhuizen Hou 'n retraite vir die geestelike versterking van leraars. 1,932 6,068 6,000
6.2 Jeugkamp Tienie Strydom Begelei kinders rondom lewensvaardighede 3,000 12,000 10,000
6.3 VBO Abe Beyers Bemagtig leraars om VBO by te woon 2,000 10,000 9,000
6.4 Hospice Abe Beyers Versorging van mense in die ringsgebied wat terminaal siek is deur ondersteuning van die Hospice 0 20,000 12,000
SUBTOTAAL 6     6,932 48,068 37,000

  

 

7. HUMANSDORP Projekleier Doel van Projek

Ring se Begroting

Fondse aangevra

Fondse Goedgekeur

7.1 Koukamma Evangelisasieaksie Ilanie Rademeyer Evangelisasie-aksie deur gemeentes van Kareedouw en Tsitsikamma vir leierskamp, kinderkamp en kamp vir plaaswerkers 0 30,000 10,000
7.2 Valkprojek Barnard Steyn Voorkoming van alkohol- en dwelmmisbruik in die Langkloof en opbou van gemeenskappe 82,600 33,500 10,000
7.3 Huweliksgroei David Higgs Huweliksgroei met geloofsgewoontes oor 6 maande 0 10,000 5,000
7.4 VBO vir Ringsleraars Deon Oelofse VBO-toerusting vir Ringspredikante 3,000 7,000 4,500
7.5 Gamtoos Plaas-bediening Jos van der Merwe Bereik plaaswerkers in die Gamtoosvallei met die evangelie 33,720 40,000 12,000
7.6 Predikanteretraite Jos van der Merwe Aanbied van 'n predikanteretraite vir ringsleraars 0 6,000 4,000
7.7 Mans en damesretraites Jos van der Merwe Lidmate van die ring kom in 'n intiemer verhouding met die Here deur stilte. 0 6,000 3,000
7.8 Navorsing: Gemeenskapsopleiding fasiliteite Deon Oelofse Navorsing oor die moontlikheid om 'n gemeenskaps-opleidingsfasiliteit te vestig 10,000 10,500 2,500
SUBTOTAAL 7     129,320 143,000 51,000

 

 

8. OOS-LONDEN Projekleier Doel van Projek

Ring se Begroting

Fondse aangevra

Fondse Goedgekeur

8.1  Hulpverlening Plakkers Johnny en Charné Owen Gemeentelike uitreik na behoeftige kinders by Laerskool AW Barnes en 50 gesinne in 2nd Creek Plakkerskamp 14,000 23,000 10,000
8.2 Bybelverspreiding F Bezuidenhout / L Kotze Verskaf die Bybel gratis aan soekendes wat dit nie self kan bekostig nie 11,000 10,800 5,000
8.3 Vonkel in jou huwelik Quinnette le Roux Bediening aan getroudes, huweliksverrykingsnaweek 12,500 24,500 5,000
8.4 Kinderhuisprojek Andrea Moller Ondersteuning aan kinders in plaaslike kinderhuise 1,000 8,000 4,000
8.5 Madam and Eve Erika Labuschagne Uitreik na dames wat in ons huise werk 5,300 4,000 2,000
8.6 Minderbevooregte hoërskoolleerders Nico Bezuidenhout Leerders uit minderbevoorregte gebiede gehelp om by skole te registreer waar hul talente ontwikkel kan word 10,200 8,000 6,000
8.7 Teknon Plattelandse Jeug en sportbediening Nico Bezuidenhout Bedien jeug op die Oos-Kaaplandse platteland geestelik 18,260 15,000 8,000
8.8 Vrouekamp Erika Labuschagne Bedien vroue in die Oos-Kaap geestelik 38,000 13,900 8,000
SUBTOTAAL 8     110,260 107,200 48,000

  

 

9. PORT ELIZABETH Projekleier Doel van Projek

Ring se Begroting

Fondse aangevra

Fondse Goedgekeur

9.1 Multikulturele uitreike - Anchor of Hope Gillie Noeth Met die evangelie uit te reik na multi-kulturele groepe in die PE-Sentraal omgewing. 0 94,750 28,000
9.2 SAKOV OK-streeksbyeenkoms Sulani Heunis SAKOV-streekskonferensie m.d.o. toerusting van sang- en musiekleiers 0 2,000 1,500
9.3 Anchor of Hope Gemeenskapskool Liesel du Plessis Rus die multikulturele gemeenskap van PE-Sentraal met vaardighede toe, bedien die Woord van die Here, en bring hulle in geloofsgemeenskap tuis. 124,600 37,460 20,000
SUBTOTAAL 9     124,600 134,210 49,500

  

 

10. PORT ELIZABETH-WES Projekleier Doel van Projek

Ring se Begroting

Fondse aangevra

Fondse Goedgekeur

10.1 Leraars-retraite Anton van Jaarsveld Bou van onderlinge verhoudinge tussen leraars d.m.v. 'n retraite 0 12,000 6,000
10.2 Skoolverlaterskamp Anton van Jaarsveld Skoolverlaterskamp te Zuurberg in 2013 - koste van spanleiers 0 67,000 50,000
10.3 Skoolverwisseling-kamp Anton van Jaarsveld Skoolverwisselingskamp vir Graad 7 leerders uit Oos-Kaap 20,000 12,000 3,000
10.4 Makhua Xirima Bybelvertalingsprojek Gerard Olivier Vertaal Ou Testament in Makhua Xirima 58,000 12,000 6,000
10.5 Veertig dae van geestelike groei Jan Cloete Geestelike opbou van NGK Nooitgedacht 2,500 3,500 2,000
10.6 EE III Toerusting Jan Coetzee Toerusting van lidmate en leerders om evangelie te deel 0 8,800 6,500
10.7 Thuthuzala Ria Terblanche Ondersteun die Thuthuzela-sentrum by Dora Nginza-hospitaal wat diens lewer aan slagoffers van verkragting 6,350 7,000 3,000
10.8 Ligsakkies Jean Schoultz Gee aan pasiënte by Provinsiale Hospitaal lapsakkies met toiletware 5,500 1,000 500
10.9 Palmpoppies Rina van Rooyen Palmpoppies word as deel van "Waardevol vir Jesus" gebruik om seksuele misbruik onder kinders aan te spreek 2,050 2,000 1,000
10.10 Kuyga-Kleuterskool Leonie Louw Bedien 'n plakkershut skooltjie met voedsel en skryfbehoeftes 4,970 1,000 500
10.11 Minderbevooregte skole Liefie Ferreira Ondersteun miderbevoorregte skole in die St Albans-omgewing 17,000 3,000 1,500
10.12 Jeug gee aan ander in nood Deon van Staden Jeug word gemobiliseer om 'n verskil in die gemeenskap te maak 2,000 6,000 3,000
10.13 Kinders wat verliese ervaar Deon van Staden Rus onderwysers en volwassenes toe om kinders wat verliese ervaar (soos egskeiding van ouers) te kan hanteer. 1,000 5,000 2,500
10.14 Bybels vir Indië Reinette van der Westhuizen Verspreiding van Hindi-Bybels aan minderbevoorregte Christene in Indië 4,200 6,800 1,000
10.15 His Place Christo en Estelle Campher Ondersteuning en onderrig aan minderbevooregte kinders 0 2,000 1,000
SUBTOTAAL 10     123,570 149,100 87,500

 

 

11. QUEENSTOWN Projekleier Doel van Projek

Ring se Begroting

Fondse aangevra

Fondse Goedgekeur

11.1 Leraars-retraite Lizette Viviers Ringsleraars woon 'n retraite by. 0 8,200 6,000
11.2 VBO-ondersteuning Lizette Viviers VBO-ondersteuning aan leraars 0 18,000 12,000
11.3 Bedieningshulp aan Cathcart Lizette Viviers Om bedieningshulp aan die NG Cathcart te verleen en SSAVGG-lidmaatskapgelde te vereffen 0 36,000 30,000
SUBTOTAAL 11     0 62,200 48,000

 

 

12. SONDAGSRIVIER Projekleier Doel van Projek

Ring se Begroting

Fondse aangevra

Fondse Goedgekeur

Geen projekaansoeke          
SUBTOTAAL 12     0 0 0

  

 

13. UITENHAGE Projekleier Doel van Projek

Ring se Begroting

Fondse aangevra

Fondse Goedgekeur

13.1 Ringshulp afvaardiging na AS 2012 JPL van Straaten Die Ring maak 'n bydrae tot die koste van die amptelike afvaardiging van die NGK in Oos-Kaapland na Algemene Sinode 2013 0 24,000 0
13.2 Karakter Transformasie JPL van Straaten Opvoeders en lidmate toegerus om Bybelse waardes in die gemeenskap van Uitenhage te vestig 0 15,000 7,500
13.3 Leierskap-ontwikkeling Danie Nel Ontwikkel jong leiers wat by die genesing van mense betrokke kan wees en leerders deur ervaringsleer kan toerus 0 15,850 10,000
13.4 Ervaringsleer en matriekwegbreek Danie Nel Om volwassenes op te lei in ervaringsleer en 'n matriekwegbreek d.m.v. ervaringsleer te hou waar jongmense uitgedaag word om hulle aan die Here toe te wy 10,000 24,900 12,000
13.5 Spanbou ringspredikante Tobie van Schoor Leraars word stil voor die Here en bou verhoudinge deur ervaringsleer 0 4,000 4,000
SUBTOTAAL 13     10,000 83,750 33,500

 

 

 

 

 

 

 

 

 

     

Ringe se Begroting

Fondse aangevra

Fondse Goedgekeur

GROOTTOTAAL     1,003,072 1,070,728 536,000