Skip to main content

Verootmoedigingsdiens en voorbidding – 13 Augustus 2023

Die NG Kerk het op 13 Augustus 2023 regdeur Suid-Afrika, NamibiĆ« en ook in ander buurlande verootmoedigings – en voorbiddingseredienste gehou. Daar is vir ons lande gebid. Die dagbestuur van die algemene Sinode het ook ‘n verootmoedigingsdiens landswyd op sosiale media gestroom. Kyk hieronder daarna: