Sinode 2025
13-16 Oktober 2025 te Willows konferensiesentrum
Hier verskyn al die dokumente rondom die sitting van Sinode Oos-Kaapland, 13-16 Oktober 2025. Die dokumente word aangevul soos dit beskikbaar word.
Sakelys / Agendaboek
Klik om die Sakelys / Agendaboek oop te maak en af te laai.