Skip to main content

Ringsprojekte

Riglyne vir Ringsprojekte

  • Aansoeke vir ringsprojekte (van toepassing op die volgende finansiĆ«le jaar) sluit jaarliks op 30 September.
  • Verslae oor die ringsprojekte van die pasafgelope finansiĆ«le jaar moet teen 15 Maart ingedien wees.
  • Hier is die Riglyne vir Ringsprojekte.

Vorms vir Ringsprojekte

  • Aansoekvorm (voltooi per rekenaar) – MS-Word (jaarliks ingedien teen 30 September)
  • Aansoekvorm (voltooi per hand) – PDF | MS-Word (jaarliks ingedien teen 30 September)
  • Verslagvorm – PDF | MS-Word (jaarliks ingedien teen 15 Maart)

Jaarlikse aansoeke en goedgekeurde projekte