Beskikbare Aanlyn VBO
Die volgende VBO-kursusse, voordragte, artikels en bronne is aanlyn beskikbaar:
Diensplig: die bagasie van ‘n generasie (2022)
- Videogesprek met prof Robert Meagher en respondente
- aa
Hemelvaart van Jesus, betekenis vir ons (Dr Coenie Burger, 2011)
- Hoe Christus na sy Hemelvaart steeds by ons teenwoordig is en onder ons werk – Klank | Powerpoint
- Christus se voortgaande werk – na sy Hemelvaart – Klank | Powerpoint
- Hoe Christus ons deur die Heilige Gees roep, toerus en deel maak van sy werk – Klank | Powerpoint
Leierskap
- Missionale leierskap vir ‘n tyd soos hierdie, prof Nelus Niemandt (video 2021)
Pastorale vaardighede: Aanbiedings deur prof Wentzel Coetzer
- Pastorale begeleiding met verlies en rou weens Covid-19 (video, 2022)
- Unieke uitdagings rondom die grootmaak van seuns (video, 2022)
- Wanneer die liggaam rebelleer (weens onderliggende stres, verliese en pyn) (video, 2022)
- Verslawing as Verwoester (video, 2023)
The Reformed Pastor as Theologian, Exploring Calvin’s Legacy (Prof John de Gruchy, 2010)
Prof John de Gruchy, wêreldbekende Suid-Afrikaanse Gereformeerde teoloog, het in 2010, kort na die dood van sy teoloog-seun, ‘n aangrypende reeks oor wat dit beteken om ‘n Gereformeerde pastor te wees in lyn met die praxis wat Johannes Calvyn nagelaat het in Port Elizabeth kom aanbied. Hier is die reeks:
- Word and Spirit – Powerpoint
- Word and Sacrament – Klank 1 | Klank 2 | Klank 3 | Klank 4 | Powerpoint
- Word and Image – Klank 1 | Klank 2 | Klank 3 | Powerpoint
Trauma: Die hantering van kollektiewe en intergenerasionele trauma (Me Hanna Kotze)
- Begeleide video-aanbiedings – Video 1 | Video 2 | Video 3 | Video 4
- Powerpoints by die video-aanbiedings – Ppt 1 | Ppt 2 | Ppt 3.1 – Ppt 3.2 | Ppt 4.1 – Ppt 4.2