Skip to main content

Admin vir Kerkkantore

Inligting van belang vir kerkkantore word hieronder alfabeties gelys.

Argieftydperke van bewaring

  • Hoe lank moet dokumente deur gemeentes, ringe en sinodes bewaar word? Hier is ‘n gids ooreenkomstig die toepaslike wetgewing.

A tot Z-beleid vir die versorging van Predikante

  • Die A tot Z-beleid vir bedieningsvreugde van die NG Kerk spel die verantwoordelikheid uit van die leraar self, asook die kerkraad, ring, sinode en algemene sinode t.o.v. predikante-versorging.

Bedienaars, Diensleraars en Predikante

Klik hier vir ‘n beskrywing van rolspelers in die bediening van gemeentes – kyk onder die hofie “Bedienaars, Diensleraars en Predikante”

Bestuursgids van die NG Kerk (2022)

Belasting: Bereken predikante se belasting

  • Jaar 2023-24 – Omsendskrywe re predikante se belasting
  • Jaar 2023-24 – Volgorde van LBS-berekeninge (ook in Excel-formaat beskikbaar)
  • Jaar 2023-24 – Belastinguitwerkhulp (Excel sigblad) – Salaris | Pakket
    Vorige jaar:
  • Jaar 2022-23 – Omsendskrywe re predikante se belasting
  • Jaar 2022-23 – Volgorde van LBS-berekeninge
  • Jaar 2022-23 – Belastinguitwerkhulp (Excel sigblad) – Salaris | Pakket

Beroepsbriewe vir leraars

Wanneer ‘n leraar beroep word, word ‘n beroepsbrief afgestuur. Ons beveel aan dat hierdie beroepsbrief ook die dienskontrak insluit, sodat die kontraktering afgehandel is wanneer die leraar die beroep aanvaar. Hier is twee voorbeelde:

Dienskontrakte vir leraars

Vergelyk ook die paragraaf oor beroepsbriewe hierbo. Hier is voorbeelde van dienskontrakte vir leraars:

Elektroniese bankoordragte (EFT’s) in die Sinode se bankrekening

  • Voltooi en stuur die Vorm vir Kennisgewing van Inbetaling aan die sinodale kantoor (sinode@ngkok.co.za) wanneer u ‘n inbetaling doen – PDF | MS-Word

Beleid: personeelbeleid, finansiële beleid en ander

Hulp met prosesse in gemeentes (leierskap en bestuur)

  • Klik hier vir ‘n afsonderlike afdeling op ons webblad

Inbetalings in die sinodale bankrekening

  • Sien Elektroniese bankoordragte hierbo.

Kerkorde NG Kerk in Oos-Kaapland

Konstitusie van NG Gemeentes en Ringe

Banke of ander instansie wil dikwels die konstitusie van gemeentes of ringe bekom. Soms dring instansies op die hele Kerkorde aan, maar gewoonlik is hulle tevrede met die volgende uittreksel uit die Reglement Reëling van Goedere, Eiendomme en Fondse in die Kerkorde. Hier is die gepaste uittreksel (vul telkens die gemeente of ring se naam in en dien by die instansie in):

Opleiding vir Kerkkantore

Pensioen – Omsendskrywes Predikante Pensioenfonds

  • 2023-24 – Omsendskrywe van die Predikantepensioenfonds
  • 2022-23 – Omsendskrywe van die Predikantepensioenfonds

Popi-wet: Handleiding oor die Wet op Beskerming van Persoonlike Inligting

Sinodale Dankoffers

Sinodale Kollektes

Traktementskale vir leraars, diensleraars en jeugwerkers

  • 2024-25 – Traktementskale vir leraars, diensleraars en jeugwerkers
  • 2023-24 – Traktementskale vir leraars, diensleraars en jeugwerkers
  • 2022-23 – Traktementskale vir leraars, diensleraars en jeugwerkers

Vergoeding vir Gemeentepersoneel (riglyne)

  • 2024-25 – Vergoedingsriglyne (status: slegs vir verwysing en inligting)
  • 2023-24 – Vergoedingsriglyne (status: slegs vir verwysing en inligting)
  • 2022-23 – Vergoedingsriglyne (status: slegs vir verwysing en inligting)

Vorm A en B

  • Keerdatum vir die jaarlikse indiening van Vorm A en B by die sinodale kantoor en ringskriba: 31 Julie
  • Vorm A – gemeentelike verslagvorm, volledige instruksies op die vorm self) – PDF | Ms-Word
  • Vorm B – geouditeerde verslag oor gemeentelike finansies, word jaarliks deur die ouditeur voltooi en onderteken, ook deur kerkraad goedgekeur – Excel | PDF | Ms-Word

Vorms vir kerklike gebruik

Zoom – Handleidings