Skip to main content

Gemeentes en Ringe: Amptelike kennisgewings aan Kerkbode en die Direkteur Sinode

Kerkbode, die amptelike mondstuk van die NG Kerk, word gebruik om amptelike kennisgewings oor die skuif van predikante en diensleraars te plaas, asook sekere amptelike kennisgewings oor die verskillende kerkvergaderings (in hierdie geval ring, sinode of algemene sinode).

Die Direkteur Sinode van die Oos-Kaaplandse Sinodale Kantoor moet ook kennis ontvang.

Klik hier vir ‘n samevatting van die amptelike kennisgewings wat gemeentes en ringe aan Kerkbode en die Direkteur Sinode moet stuur by e-pos kerkbode@tydskrifte.co.za en e-pos sinode@ngkok.co.za.